Maties Winkel

Oor

Die Winkel streef daarna om 'n bestemming van keuse vir studente, alumni en algemene publiek te word vir die aankoop van produkte wat SU se handelsmerke dra.

Die twee primêre funksies van die winkel, is dié van 'n verkooppunt vir verbruikbare items wat SU handelsmerke dra en dié van die Klaringshuis waar alle ontwerpe voor gebruik goedgekeur moet word om deurlopende beskerming te verleen aan die merke van SU. Die Klaringshuis-funksie werk nou saam met Korporatiewe Kommunikasie en die Aankoopafdeling met die goedkeuring van ontwerpe in lyn met die KI Gids.

Produkte

×

Yoghurt

A recipe already four years in the making....Handmade yoghurt from the heart of Stellenbosch with only the best locally sourced fruits to deliver a unique and creamier taste with a fat content of only 1.39%.
Yoghurt
Maties Yoghurt is available in four delicious and creamy flavours: Cape Fruit, Granadilla, Strawberry and Plain

Cream

sdfg sfg dsfg sdfg
Cream
Farm-style fresh cream from the heart of Stellenbosch

Kontak Ons

Page: 1 of 1
2020 © UX Design & Development by NetMechanic