Maties Kopieer en Druk

Oor

Hierdie Departement is verdeel in twee verskillende entiteite.

  • Maties Kopieer Winkel
    Hierdie eenheid word bedryf vanuit 'n perseel in die Langenhoven Studentesentrum (LSS / Neelsie) en een by Tygerberg kampus en lewer diens aan in-stap-Hulle is daartoe verbind om die hoogste gehalte diens aan hul kliënte (studente, US departemente, klein besighede en die algemene publiek) te lewer.

    Die primêre dienste wat deur hierdie eenheid gelewer word, is kopiëring, drukwerk, skandering, fakse stuur en laminering.
     
  • Maties Kampus Kopieer- en drukkerdienste
    Kampus Kopieer-en drukkerdienste is daartoe verbind om die hoogste gehalte druk en kopiëring fasiliteite aan ons kampus-kliënte te lewer op die mees koste-effektiewe wyse.

Kontak Ons

Page: 1 of 1
2020 © UX Design & Development by NetMechanic