SUNKOM

Koshuisdienste

Meer hieroor

Koshuisdienste het die taak om te verseker dat alle studente wat in ons koshuise bly, voel asof hulle steeds tuis is. Hulle sorg ook dat die totale stelsel effektief bestuur word - higiënies, gemaklik en finansieël volhoubaar. 

Koshuisdienste het die taak om te verseker dat alle studente wat in ons koshuise bly, voel asof hulle steeds tuis is. Hulle sorg ook dat die totale stelsel effektief bestuur word - higiënies, gemaklik en finansieël volhoubaar. Hulle toegewyde werk skep ‘n hernude fokus op die Universiteit en maak dit aantrekliker vir diegene wat hier wil studeer en woon. Saam met die Maties Verhuringskantoor stel hulle ook spasie beskikbaar tydens vakansies vir besoekers en gaste van die Universiteit. Hulle bestuur die koshuisgeriewe met 'n ywerigheid waarop baie verhuurders jaloers sal wees.

Waar om ons te vind

Victoria 69-B;

Victoria Straat;
Stellenbosch
7600

Kontak Ons

T: 021 808 4547
E: gminnaar@sun.ac.za

US Koshuise

Alle koshuise bestuur hul eie webwerwe en sosiale media, kontak hulle direk vir enige navrae.

Contact Residence Services

Verwante Dienste

Matie Druk
EN KOPIEER

Verhurings-
Kantoor

Voedseldienste
& Voldoening

Matie
Winkel

Botaniese
Tuine

SKBK

STRATEGIESE PROJEKTE