SUNKOM

Maties Verhuringskantoor

Meer hieroor

The quality of space is only as good as the landlord in charge of them. Our Letting Office are housed in the Neelsie Student Centre and is responsbile for the leasing, tenant-sourcing, tenant-mix-designing, installation and facilities management specialists, and ensuring that credible and accredited students can find suitable off-campus housing.

Deur die kantoor kan besoekers aan ons kampus, soos konferensiegangers of akademici, ook besoekerswoonstelle huur as gaste akkkommodasie.

Ons bestuur ook die kommersiële ruimtes op beide die Stellenbosch- en Tygerberg -kampusse, soos winkelsentrums en restaurante, sodat US -mense in ‘n veilige omgewing kan vind wat hulle benodig sonder om ooit die kampusgronde te moet verlaat.

Laastens sorg hulle dat ons voordeel trek uit eksterne aktiwiteite wat in en op ons kampus plaasvind, soos filmopnames, die verhuring van die VV -saal, advertensies op die Merriman -brug en die bestuur van die byeenkomste waarvoor die Rooiplein bekendheid gewerf het.

Waar om ons te vind

7 De Beer Straat 3de Vlak; Die Neelsie;
Langenhoven Studente Sentrum
Universiteit Stellenbosch
7600

Kontak Ons

T: 021 808 3583
E: letting@sun.co.za

Besoek ons webblad

For the Letting Office website Volg Hierdie Skakel

Visit the Neelsie website at www.neelsiesa.co.za

Verwante Dienste

Matie Druk
EN KOPIEER

Voedseldienste
& Voldoening

Matie
Winkel

Botaniese
Tuine

SKBK

Koshuisdienste

Strategiese Projekte

Kontak Ons