SUNKOM

Matie Druk en Kopieër Dienste

Meer hieroor

Byna enigiets wat u wil kopieer, skandeer, faks, druk of lamineer het, kan u by die Maties Druk en Kopieer Dienste laat doen, binne jou sperdatums en begroting.

U kan ons gerieflikheidshalwe vind in die Neelsie- en Tygerberg -kampus. Al die Matie Druk en Kopieërdienste -winkels is ontwerp volgens die behoeftes van die Universiteit, klein ondernemings en algemene openbare markte en bied dieselfde kwaliteit teen dieselfde bekostigbare tariewe.

Waar om ons te vind

7 De Beer Straat 1ste Vlak; Die Neelsie;
Langenhoven Studente Sentrum
Universiteit Stellenbosch
7600

Kontak Ons

T: 021 808 2410
E: matiewinkel@sun.ac.za

Besoek ons webblad

Verwante Dienste

Verhurings-
Kantoor

Voedseldienste
& Voldoening

Matie
Winkel

Botaniese
Tuine

SKBK

Koshuisdienste

Strategiese Projekte

Kontak Ons