GO TO THE

MATIE SHOP

GO TO THE

NEELSIE

STUDENT CENTRE

GO TO THE

MATIE

COPY & PRINT

MEER OOR ONS

PERSONEEL

ONS DIENSTE

KONTAK ONS

U WAARDE VENNOOT: SUNKOM

THE COMMERCIAL SERVICES DIVISION EN ONDERSTEUN DIE UNIVERSITEIT DEUR BESIGHEIDSONTWIKKELING

ONS MAAK KOMMERSIALISASIE WERK VIR ALMAL

Daar is soveel dinge aan die Universiteit Stellenbosch om op trots te wees en waarby U kan baat. SUNKOM (voorheen bekend as Kommersiële Dienste) is 'n klein, maar kragtige span mense uit 'n verskeidenheid agtergronde wat sorg dat ons voordeel trek uit wat ons almal na die tafel bring, vir die verbetering van almal in Stellenbosch - personeel, studente, toeriste en gaste. SUNKOM is 'n afdeling Innovus wat verantwoordelik is vir die 5de inkomstestroom van die Universiteit. Dit sluit beide tegnologie en intellektuele eiendom-verwante inkomste sowel as suiwer kommersiële inkomste in. Terwyl SUNKOM direk inskakel by die Universiteit, is al ons afdelings finansieël onafhanklik.



R35 000 000
betalings hanteer deur middel van studentekaarte vir voedsel


14 745 m2 kleinhandel ruimte
ONDER BESTUUR


670
Gekontrakteerde personeel


20 000
visitors per day


R520 000 000
TURNOVER FOR 2017


Eetgeriewe vir
5566 STUDENTE vir 3 etes per dag


Oudste Bonsai boom
dates back to 1940


41
houses


70
Permanent staff


670
Gekontrakteerde personeel


9 BLOKKE
of flat type residences


Over 1 million
pre-booked meals SOLD


FILM PRODUKSIES
and promotions


670
Gekontrakteerde personeel
Residensiële dienste het die taak om te verseker dat alle studente wat weg van hulle huise af studeer, voel asof hulle nog steeds tuis is ...

Residential
Dienste

Deur hierdie span koördineer ons alle aspekte van voldoening aan gesondheids- en veiligheidstandaarde, risiko -ouditering en ander ...

Voedseldienste
and Compliance

Of dit nou ons sportspanne is wat oorwinnings op die velde behaal, die uitvindings van ons navorsers, innoverende nuwe ...

Matie
Winkel

Byna enigiets wat u wil kopieer, skandeer, faks, druk of lamineer het, kan u by die Maties Druk en kopieer dienste ...

Matie Druk
& Print

Die kwaliteit van die ruimte is net so goed soos die verhuurder in beheer daarvan. Ons verhuringskantoor sorg vir die die verhuring, verkryging van huurders, ...

Verhurings-
Kantoor

Of dit nou ons sportspanne is wat oorwinnings op die velde behaal, die uitvindings van ons navorsers, innoverende nuwe ...

Matie
Winkel

Byna enigiets wat u wil kopieer, skandeer, faks, druk of lamineer het, kan u by die Maties Druk en kopieer dienste ...

Matie Druk
& Print