Sentrale Kantoor vir Byeenkomste en Konferensies
Meer hieroor
Die Sentrale Kantoor vir Byeenkomste en Konferensies (SKBK) is 'n eenstopdiens vir korttermynhurings, konferensies en byeenkomste in die Universiteit Stellenbosch. Ons is trots op die uitstekende diens en gemoedsrus wat ons verskaf aan ons kliënte wanneer hulle US -fasiliteite gebruik. Ons bestuur die hele klantereis en verseker 'n seepgladde uitvoering van geleenthede en nakoming van regulasies, terwyl ons fasiliteite en dienste van wêreldgehalte ons kliënte bied. Die SKBK tree op as 'n kommersiële vennoot met Fasiliteits Okkupeerders en die US Fasiliteitsbestuur as die fasiliteitsvennoot, om geleenthede ten opsigte van korttermynverhurings, konferensies en byeenkomste optimaal te benut.
Waar om ons te vind
Victoria laan 69
Stellenbosch Central
Universiteit Stellenbosch
7600
Kontak Ons
T: 021 808 2721
E: events@sun.ac.za
Contact Central Events and Conferencing Office
Verwante Dienste
Matie Druk
EN KOPIEER
Kantoor
Voedseldienste
& Voldoening
Matie
Winkel
Tuine
Strategiese Projekte