LEES MEER

DIENSTE

Koshuisdienste

Residensiële dienste het die taak om te verseker dat alle studente wat weg van hulle huise af studeer, voel asof hulle nog steeds tuis is ...

Botaniese Tuine

Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuine, wat in 1902 gestig is, is die oudste in die land. Hierdie wonder strek oor twee ...

Voedseldienste en Voldoening

Deur hierdie span koördineer ons alle aspekte van voldoening aan gesondheids- en veiligheidstandaarde, risiko -ouditering en ander ...

Matie Winkel

Of dit nou ons sportspanne is wat oorwinnings op die velde behaal, die uitvindings van ons navorsers, innoverende nuwe ...

Matie Druk en Kopieër Dienste

Byna enigiets wat u wil kopieer, skandeer, faks, druk of lamineer het, kan u by die Maties Druk en kopieer dienste ...

Maties Verhuringskantoor

Die kwaliteit van die ruimte is net so goed soos die verhuurder in beheer daarvan. Ons verhuringskantoor sorg vir die die verhuring, verkryging van huurders, ...

Sentrale Kantoor vir Byeenkomste en Konferensies

Die Sentral Kantoor vir Byeenkomste en Konferensies (SKBK) is 'n eenstopdiens vir die huur van korttermynfasiliteite, konferensies en byeenkomste in ...

Strategiese Projekte

Die Strategiese Projekte -span - Factory 209 (Edms.) Bpk. - is verantwoordelik vir besigheids -ontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch. Hierdie dinamiese span bestaan uit ...